Successfully reported

Pretoria Mansion Coral Tree Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Eli B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Lekker gebly maar nie waarde vir geld. Ons het lekker gebly behalwe dat die gastehuis nie 'n 5-ster-verblyf is nie, maar dalk eerder 3-ster. Stukkende meubels, bedlampies ens. Ontbyt heerlik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

See stars. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Chante A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Alles was puik. Die personeel was vriendelik en gasvry. Daar was 'n baie rustige en ontspannende atmosfeer. Die ontbyt was ook baie lekker gewees met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Stunning location, beautiful property and all-round great personal service. Highly recommended. Quiet, safe area. Excellent for bird-watching.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Dit was presies waar ons weer en weer sal oornag. Dit was ook naby genoeg aan die plek waar die funksie gehou was. 'n Plek wat ek oor en oor sal aanbeveel. Diens van almal was uitstekend. Perfekte omgewing, uitstekende diens. Dit is 'n mooi, warm gevoel gastehuis. Dit is 'n weer-kom blyplek. Net jammer met die Eskom se kragprobleem is WiFi-gebruik beperk. Kon dus nie gebruik nie. Nie Coral Tree se fout nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

'n Rustige, vredevolle wegbreek net buite die stad. Die personeel is vreeslik behulpsaam en luister graag na hul gaste. Die ontbyt was besonders lekker met die heerlikste koffie! Die ligging is regtig besonders met pragtige natuur geluide waarna mens heeldag kan luister. Die plek is netjies en skoon en mens voel net rustig wanneer mens daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Great. Fantastic, fantastic, fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Enjoyed stay, lovely room, nice country feeling, good breakfast, friendly staff. The owner Gunther went out of his way to accomodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie J
1 nag Saam met vriende
3.2
Nov 2020

Dit was 'n huislike ervaring in 'n pragtige omgewing - maar andersins teleurstellend. Ek is verbaas dat Coral Tree Inn as 5 ster geadverteer word as daar so baie goed nie in plek is of die verwagting van 'n 5 ster baie hoër is. Ligte wat nie werk nie in 'n baie donker kamer, ontbyt was teleurstellend (koffie koud, dik snye brood met geen botter) konfythouers se deksels is geroes, geen hangplek vir 'n handdoek in die badkamer asook geen handeseep slegs handeroom asook bruin vlekke op die wit duvet. net doodeenvoudig nie op standaard in die lig gesien van die streng kriteria vir gastehuise nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 101
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 101
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 101
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Korannaberg Road, Waterkloof Heights, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2caa25d5219ab2fea29c8232ce90e599ddff3f128d007400365c53412cbbd489db64d7cdb6ba9ec0dd274f86b6e6c4a3e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 101 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 69 Korannaberg Road Waterkloof Heights 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.794798128892 28.251954915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang