Successfully reported

Coral Tree Cottages

Eenslaapkamer-kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke ruim kothuis is goed toegerus en gemeubileer en het gerieflike slaapplek vir tot 4 mense. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Elke kothuis het 'n braaiplek in 'n privaat tuin. Al ons kothuise is ten volle toegerus selfsorg. Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorgkothuis Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.

Huisreëls

Die slaapbanke in die kajuite is slegs geskik vir kinders tussen 3 en 10 jaar oud.
'n Bykomende koste is per kind van toepassing wanneer die slaapbank gebruik word, wat wissel na gelang van die seisoen: buiteseisoen, middelseisoen of hoogseisoen.
Gedurende hoogseisoen, Desember en Januarie, word 'n minimum verblyf van 5 nagte vereis.
Ons verskaf bababedjies vir kinders onder 2 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-kothuis
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke ruim kothuis is goed toegerus en gemeubileer en het gerieflike slaapplek vir tot 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Elke kothuis het 'n braaiplek in 'n private tuin. Alhoewel ons kothuise ten volle vir selfsorg ingerig is, kan ontbyt vooraf gereël word. Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorgkothuis Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.

Huisreëls

Die slaapbanke in die kajuite is slegs geskik vir kinders tussen 3 en 10 jaar oud.
'n Bykomende koste is per kind van toepassing wanneer die slaapbank gebruik word, wat wissel na gelang van die seisoen: buiteseisoen, middelseisoen of hoogseisoen.
Gedurende hoogseisoen, Desember en Januarie, word 'n minimum verblyf van 5 nagte vereis.
Ons verskaf bababedjies vir kinders onder 2 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-kothuis met 'n private swembad
Vanaf
Vanaf R 3 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke ruim kothuis is goed toegerus en gemeubileer en het gerieflike slaapplek vir tot 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Elke kothuis het 'n braaiplek in 'n private tuin. Hierdie kothuis het 'n private swembad. Alhoewel ons kothuise ten volle vir selfsorg ingerig is, kan ontbyt vooraf gereël word. Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorgkothuis Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.

Huisreëls

Die slaapbanke in die kajuite is slegs geskik vir kinders tussen 3 en 10 jaar oud.
'n Bykomende koste is per kind van toepassing wanneer die slaapbank gebruik word, wat wissel na gelang van die seisoen: buiteseisoen, middelseisoen of hoogseisoen.
Gedurende hoogseisoen, Desember en Januarie, word 'n minimum verblyf van 5 nagte vereis.
Ons verskaf bababedjies vir kinders onder 2 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4HGPC5rZ6Ebpo6bcCJ9p8dXyaheA52hcBMfx1NgohlmNfk4mnO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.038906883247 23.231459856033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang