Successfully reported
+32

Coral Tree Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sardinia Road, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Coral Tree Self-Catering is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n stil tuin in Santareme, St Francisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n ontspanne vakansie en is net 5 minute vanaf die strand, Bruce se koffiewinkel en die hoof Village-winkelsentrum geleë. Twee volwasse-grootte fietse is beskikbaar.

Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie, maar 2 kinders kan egter ook geakkommodeer word. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en baie klerekasspasie. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel en stoele. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank en gemaklike sitplek.

Die sitkamer maak oop na 'n beskutte patio met buitemeubels wat oor die tuin uitkyk. Gaste kan van die plonspoel gebruik maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nicolene L
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely stay. Thanks for the warm, friendly welcome. Tasty crunchies.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jill H
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful place to stay. We went for our 20th anniversary and the cottage had everything that we required; it was well equipped. The c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jacqueline H
Saam met vriende
5.0
Delightful find! Lovely stay with attentive hosts. The apartment had everything we needed and was very comfortable and safe. Highly rec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Solomon F
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het dit baie geniet om by Coral Tree te bly en sal beslis weer daar slaap. Die eenheid was baie skoon en netjies, en ons is baie vriendelik deur C...
Sien meer
Mei 2025
Doreen L
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker dat daar DStv is om lekker te braai en rugby te kyk. Heerlik gebly. Echter, nie gevoel ons het privaatheid nie. Slegs 2 klein handdoeke, sou oo...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Sardinia Road, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coral Tree Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sardinia Road, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiZjQ4ZjkyLWEwMDItNDg3MC1hOGUwLWU3YWIyOTYxZWU5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 4 Sardinia Road Santareme 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171999101912 24.831586343239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang