Coral Tree Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sardinia Road, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Coral Tree Self-Catering is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n rustige tuin in Santareme, St Francisbaai. Die woonstel is net 5 minute vanaf die strand, Bruce koffiewinkel en die hoofwinkelsentrum. Daar is 2 fietse vir volwassenes.
Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie, maar het ook slaapplek vir 2 kinders. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. In die slaapkamer is daar 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n enkelbed, enkelslaapbank en gemaklike sitplek.
Die leefarea bied ook toegang tot 'n beskutte stoep met buitemeubels wat oor die tuin uitkyk. Gaste kan gerus van die plonspoel gebruik maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Clare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Sardinia Road, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Coral Tree Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sardinia Road, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang