Corbet Cove
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11B Corbett, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Corbet Cove, geleë in die bekende vissersdorpie Laaiplek, bied 'n afgesonderde toevlugsoord wat ideaal is vir klein familie of vriende.
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n 2-slaapbank vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met stoele voltooi die area. Van die kombuis af lei die sitarea met 'n gemaklike rusbank en muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Rooibaai en die Visserye Museum binne stapafstand van die eenheid af.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11B Corbett, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11B Corbett, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang