Corina se Plekkie
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Denne Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
 - Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
 
Beskrywing
            Corina se Plekkie is aan die oostelike rand van Johannesburg in Edenvale geleë en bied gerieflike oornagverblyf in 'n tweeslaapkamer-dubbelverdiepingwoonstel. OR Tambo Internasionale Lughawe is 12 km weg en Sandton Mall en Mall of Africa is sowat 15 km na die Weste geleë.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n gastetoilet, en die leefarea is ook bo geleë en is ingerig met 'n sitkamerstel. 
Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Denne Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
 - Gaste dink Corina se Plekkie het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Denne Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang