Successfully reported

Cormoran 26

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maralize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome verby. Seën hierdie plek met Num 6 v 24-26. Ons het baie lekker gebly, mooiste view. Rustig. Plekkie mooi skoon, vriendelike ontvangs gehad. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leané M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Salig vir die siel. Dit was aangenaam, heerlik, skoon, netjies, rustig, mooi see-uitsig, alles wat mens nodig het, is daar, en naby alles! Wens ons kon langer bly! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

The apartment was very clean and close to a lot of amenities: Oceans Mall, beach. Awesome and indeed value for money. Bonnie was an exceptional host and was very helpful throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Stylvol, gerieflik, skoon. Ons het ’n heerlike tyd! Die ligging is absoluut ideaal — reg op die promenade met ’n lieflike see-uitsig wat ons elke oomblik geniet het. Die plek is stylvol ingerig, baie netjies en silwerskoon met pragtige nuwe badkamers. Ons het dadelik welkom gevoel danksy die vriendelike, gasvrye en baie tegemoetkomende gasvrou. Alles wat ons nodig gehad het, was daar vir ’n gemaklike en ontspannende wegbreek. Ons sal beslis weer terugkom en kan dit met ’n geruste hart aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na rus, gerief en ’n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik gerus met die mooiste uitsig. Hartlik ontvang deur Bonnie, baie vriendelike mens. Die woonstel is pragtig en alles wat jy kan nodig kry. Loopafstand van alles en meeste. Die skoonmaker is fluks en vriendelik. Sal vir seker weer by hulle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Fantastiese plekkie in 'n lieflike area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Very pleasant and clean and functional. Thank you for an awesome place to stay with a beautiful view and close to all commodities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie! Ons het heerlik gekuier. Ons het heerlik gebly! Alles was baie skoon en netjies. Die woonstel is baie lekker naby die see en wandelpad. Baie mooi seeuitsig. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik en het deeglike inligting omtrent die doen-dinge in die omgewing. Dis regtig 'n klein juweel wat hulle het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly, alles is baie goed versorg en baie netjies. Baie netjies, pragtige uitsig. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ongelooflik en rustigste vakansietjie. Sou graag 'n maand wou bly. Dit was die beste, onvergeetlike vakansie ervaring ooit. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Lagoon Drive, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dda3bdc1beab91810d23a6b73717e091e1da465769e52acfce9d5e660b924cdb3375d59812246b24de8f8d0e7dfe295b6b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 80 Lagoon Drive Cormoran 26 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.716063250295 31.092087272457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang