Successfully reported

Cormorant House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francois T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly - netjies en baie mooi uitsig oor die baai. Inderdaad lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wat ʼn fantastiese plek om in tuis te gaan! Ons is vriendelik ontvang en rondgewys. Die ruim kamer/woonstel is puik ingerig en alles is pragtig en van goeie gehalte. Die uitsig oor die see is besonders. Die braaikamer was ʼn heerlike bonus en was ook puik ingerig. Knap gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very nice stay and can certainly recommend Cormorant House. Cormorant House is beautifully positioned right on the water's edge on Shark Island and the unit is modern, spacious, very comfortable with all the necessities for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sielsrus. Een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het. Ons sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

5 ster ervaring. Moderne gerieflike vakansieverblyf in goed toegeruste blyplek. Pragtige see-uitsig. Veilige beskutte parkeerplek reg voor die voordeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alma
Cormorant House
Thank you for taking the time to do the review. We highly value your comments. We are grateful that your stay was pleasant.

Yolandi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Reg op die see. Beste verblyf van ons Namibiese toer. Reg op die see en verblyf is skoon, netjies en goed uiteengesit. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Absoluut uitstekend! Uiteraard een van die versteekte juwele van Lüderitz, ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carsten S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

We totally loved and enjoyed our stay. We were absolutely blown away by the breathtaking view right on the sea. It was a huge surprise for my wife. Everything was just perfect. Easy parking, friendly assistance at the gate. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Excellent. Awesome place and best value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely fantastic! Fantastic stay! Will surely recommend! Can't ask for better! Fantastic location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insel Street, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fff810fb1ff96d8077dfbcb63b55923d3120bd90e8e1407a592112b8209215f160788c6a4ad01dc02a436477349116705b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Insel Street Luderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.641649936203 15.151417911639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang