Successfully reported
+21

Cormorant House

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insel Street, Luderitz, Karas
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cormorant House is gastehuis aan die see in die kusdorpie Luderitz, in Namibië. Die huis is ideaal geleë naby die middedorp en hawe.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 8 selfsorgslaapkamers, waarvan sommige 'n privaat balkon het wat oor die see uitkyk. Daar is 5 slaapkamers wat met 2 enkelbeddens ingerig is, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 'n koninggrootte-bed het.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n goed toegeruste kombuisie. Daar is ook gratis WiFi en kabel-TV in elke eenheid beskikbaar.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike braaigeriewe wat uitsigte oor die see geniet terwyl veilige parkeerplek ook op die perseel voorsien word.

Besienswaardighede sluit Shark Island, Kolmanskop Spookdorp, Zeepard Catamaran, Diaz Point en 'n verskeidenheid historiese geboue in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly - netjies en baie mooi uitsig oor die baai. Inderdaad lekker gebly.
Okt 2025
Jetske F
Saam met lewensmaat
5.0
Wat ʼn fantastiese plek om in tuis te gaan! Ons is vriendelik ontvang en rondgewys. Die ruim kamer/woonstel is puik ingerig en alles is pragtig en van ...
Sien meer
Aug 2025
Graeme R
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice stay and can certainly recommend Cormorant House. Cormorant House is beautifully positioned right on the water's edge on Shar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Nina J
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrus. Een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het. Ons sal vir seker teruggaan.
Jul 2025
Marié C
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster ervaring. Moderne gerieflike vakansieverblyf in goed toegeruste blyplek. Pragtige see-uitsig. Veilige beskutte parkeerplek reg voor die voordeu...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Insel Street, Luderitz, Karas
  • Gaste dink Cormorant House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insel Street, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fff810fb1ff96d8077dfbcb63b55923d3120bd90e8e1407a592112b8209215f160788c6a4ad01dc02a436477349116705b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Insel Street Luderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.641649936203 15.151417911639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang