Successfully reported
+17

Corner 11 @ Cyprus Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Corner 11 @ Cyprus Manor is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks in die hawestad Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en bied asemrowende uitsigte oor die see en berge vanaf die balkon. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele in. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. Bo dien 'n solderarea as 'n vermaaklikheidsruimte en bied 'n verskeidenheid boeke, bordspeletjies en 'n futon.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, veilige parkering op die perseel en toegang tot braaigeriewe.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, plaaslike wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot Brakrivier Museum. Aktiwiteite in die omgewing sluit in visvang, hangsweef, duik, waterski, stap, voëlkyk, seisoenale walviskyk en perdry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfhtV3pp6ef1TO1adEron83ixJTsv8qTNzLDWquE7fhUvRK7gLA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 Uppercross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.183530495928 22.152964661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang