Successfully reported

Corner Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very near and tidy little cottage. Quiet place to rest. Will recommend. Lovely little cottage, very clean and tidy. The hostess welcomed us at the gate and was very friendly. We enjoyed our stay and will definitely recommend and stay there again. Lovely garden at the back of the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Johan en Laura is baie gasvry en het ons tuis laat voel. Lekker naweek plekkie o. Dit was baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agmat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pneunomenaal. Nog nooit so lekker gekuier nie. Het al klaar my vriende vertel, is 'n aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het die eienaars se gasvryheid en mooi netjiese skoon eenheid baie geniet. Jacobsbaai is 'n asemrowende mooi kusdorpie. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry, die plek is smaakvol gemeubileer, skoon en netjies. Sal beslis weer by Corner Cottage oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal beslis die plekkie aan beveel. Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eppie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend! Seker die beste oornag-sentrum fasiliteit in jare se rondreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, eenheid word beslis op ons lys van goeie verblyf gevoeg. Baie mooi en goed toegeruste eenheid en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly! Van die beste ooit! Skoon, netjies, goed toegerus en vriendelike gasvrou en heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Violete B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie tevrede, en rustige atmosfeer. Dit was baie fantasties, 'n baie rustige atmosfeer en ek hou baie van die groenigheid om ons, baie tevrede, ook 'n baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die bed was ongelooflik lekker om in te slaap na lang ure se ry. Fantastiese plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Mauritz Weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA932ad250b521d153865b515c3d9c2e69120f2ef57764637f8a33c409c8095a74c9f21c6d8837dab462194f63714461624dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 20 Mauritz Weg Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.974238897957 17.887581279762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang