Corner Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Mauritz Weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Corner Cottage bied gemaklike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Jacobsbaai. Hierdie bekoorlike kothuis is ideaal vir 'n naweekwegbreek, net 300 m van die strand af.
Die kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke en alle verbruikbare items saam te bring.
Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaat stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak bied die kothuis gratis WiFi en 'n TV met DStv.
Buite is daar 'n privaat oordekte patio met 'n piekniektafel en 'n braai - perfek om te ontspan en 'n braai te geniet. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Mauritz Weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Mauritz Weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang