Successfully reported
+12

Corner Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Mauritz Weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Corner Cottage bied gemaklike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Jacobsbaai. Hierdie bekoorlike kothuis is ideaal vir 'n naweekwegbreek, net 300 m van die strand af.

Die kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke en alle verbruikbare items saam te bring.

Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaat stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak bied die kothuis gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Buite is daar 'n privaat oordekte patio met 'n piekniektafel en 'n braai - perfek om te ontspan en 'n braai te geniet. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeanette B
Saam met lewensmaat
5.0
Very near and tidy little cottage. Quiet place to rest. Will recommend. Lovely little cottage, very clean and tidy. The hostess welcome...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Mariana S
Saam met lewensmaat
5.0
Johan en Laura is baie gasvry en het ons tuis laat voel. Lekker naweek plekkie o. Dit was baie rustig en stil.
Sep 2025
Agmat M
Saam met lewensmaat
5.0
Pneunomenaal. Nog nooit so lekker gekuier nie. Het al klaar my vriende vertel, is 'n aangename gasvrou.
Sep 2025
Johann V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die eienaars se gasvryheid en mooi netjiese skoon eenheid baie geniet. Jacobsbaai is 'n asemrowende mooi kusdorpie. Ons het baie lekker gebly....
Sien meer
Sep 2025
Josephine B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis die plekkie aan beveel. Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Mauritz Weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Mauritz Weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA932ad250b521d153865b515c3d9c2e69120f2ef57764637f8a33c409c8095a74c9f21c6d8837dab462194f63714461624dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 20 Mauritz Weg Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.974238897957 17.887581279762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang