Corner Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Malmesbury Road, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Corner Cottage bied verblyf in 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in die Kaapstadse voorstad Welgelegen. Die huis is sentraal geleë binne maklike bereik van winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole en snelweë. Die kothuis het sy eie privaat ingang en veilige parkering beskikbaar vir mediumgrootte voertuie.
Die tuinkothuis bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word ook voorsien van 'n TV met DStv en WiFi.
Sonpanele en batterye voorsien elektrisiteit tydens beurtkrag.
Besoekers aan Kaapstad het baie keuses in terme van aktiwiteite en besienswaardighede, soos om die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, stap, branderplankry en die verskeidenheid kookkuns te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 50 Malmesbury Road, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Malmesbury Road, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang