Successfully reported
+31

Corner House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12a Watsonia Street, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Corner House skuil in die hartjie van Paradise, 'n woonbuurt in Knysna, en bied asemrowende strandmeer-uitsigte en magiese omgewing, wat jou bederf met die natuur op jou drumpel.

Hierdie selfsorg-eiendom bied 3 pragtige slaapkamers, versier in 'n see-gebaseerde palet met neutrale kleure en ruim leefareas.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde met 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Daar is 'n kinderslaapbank in die sitarea wat 'n kind kan akkommodeer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamer met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n TV. Daar is ook 'n tweede sitarea met 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n ruim buite-onthaalarea met buitemeubels, 'n gasbraai, en 'n etenstafel met banke. Daar is ook 'n swembad, sonstoele, braaigeriewe en WiFi. Gaste kan drankies op die patio geniet terwyl hulle die omliggende uitsigte geniet.

Die verblyf het ook 'n omskakelaar wat die Wi-Fi, TV en lampe aan hou in geval van beurtkrag. Elke slaapkamer het herlaaibare lampe wat tydens beurtkrag werk. Daar is ook 'n gasstoof en 'n houtkaggel.

Hierdie strand-geïnspireerde eiendom is naby groot besienswaardighede soos Simola Golf & Country Estate, Pezula Gholfklub, en die betowerende Knysna-woud en sandstrande.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12a Watsonia Street, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12a Watsonia Street, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5eb187adcc960ac7debb2ab6dbf5647c91f6ec12f9b34dd486388e2ea492f9e4824260c5064a1a476a86ae9e7ed7af0bbd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 12a Watsonia Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.033931152956 23.031547028103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang