Corner House Accommodation
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bulbring Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R765 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Corner House Accommodation is ideaal geleë in die kusvoorstad Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), 1,5 km vanaf die strandfront, naby die Boardwalk Casino en Vermaaksentrum, flieks, restaurante, winkelsentrums, NMMU, gholfbaan en slegs 5 minute van die lughawe af. 'n Groot geriefswinkel, 'n reeks kitskoswinkels en OTM'e is binne stapafstand geleë.
Alle Corner House Akkommodasie-eenhede is apart van die hoofhuis en heeltemal privaat. Die eenhede het óf koninggrootte-beddens óf 2 enkelbeddens, privaat en suite-badkamer met stort (geen bad), 'n kombuisie, DStv, privaat ingang en veilige parkeerplek van die straat af. Die gesinseenheid het 2 aparte slaapkamers. Braaigeriewe is beskikbaar. Ons DStv-pakket sluit fliekkanale, alle Sportkanale, MNet en KykNet in.
Corner House Accommodation bied hartlike gasvryheid, vriendelike diens en 'n goeie nagrus vir reisigers, sakelui, sportentoesiaste en vakansiegangers. Ons billike tariewe maak geen kompromie op 'n ontspanne verblyf nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 11 Bulbring Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Corner House Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bulbring Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang