Cornerstone Bed and Breakfast
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
-
Vanaf
R980R784 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die pragtige en stil buurt Panorama in Kroonstad, sal jy Cornerstone Bed and Breakfast vind. Cornerstone Bed and Breakfast kombineer ouwêreldse sjarme met moderne luuksheid en bied gaste unieke, stylvolle en suite-slaapkamers.
Gaste bly in die privaatheid van die B&B met hul aparte ingang, braaigeriewe en toesluit-motorhuise, terwyl die eienaar naby in die hoofhuis op die perseel bly.
Elke kamer het 'n klein kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, lugversorging en televisie met volledige DStv, WiFi, haardroër, handdoek, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Cornerstone B&B bied 2 luukse en suite-slaapkamers (nie-rokers) en een luukse nie-rokers solder. Ons het 'n lieflike buitegeriewe en 'n balkon vir die rokers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Cornerstone Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang