Successfully reported

Cornerstone Gastehuis Drostdy

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Abrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Idiaal vir 'n paar aande of besoek aan die hospitaal. Heerlike en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanai A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasmagories. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Diens was vreeslik goed. Die gebied was baie veilig en skoon. Sal sterk aanbeveel. Diens was vreeslik goed. Die gebied was baie veilig en skoon. Sal sterk aanbeveel en weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Would highly recommend it. Very best and clean. It had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Werk, Slaap, Eet, Studeer. Baie dankie, dit was 'n besige tyd, ek het dit waardeer dat ek lekker kon slaap. Die WiFi was goed, gemaklike bed, lekker kon stort en 'n lekker brekkie daarby. Al die tariewe was goed ingerig. Sal julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshall V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. The stay was pleasant, the staff are very friendly and helpful. And very close to the hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra H
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Man was in hospitaal. Het maar net geslaap by gastehuis. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons was baie tevrede met die diens en verblyf. Ons het lekker gebly en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefano C
1 nag
4.6
Apr 2025

Modern unit, clean and comfortable. Room was comfortable, but there was noise from nearby streets and the airport.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie M
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2025

Skoon en stil, maar gasvrou kom baie ontoegeeflik voor. Die bed is baie hard. Die bedliggie werk nie. Die badkamer venster het nie diefwering nie. 'n Lyfseep sou opreg welkom wees - ons het nie ons eie seep gebring nie. Inkloktyd is regtig ongerieflik. Mens weet nie altyd presies hoe laat jy gaan arriveer nie, en ons is aangesê om by die reëling te hou toe ons op die ou end laat weet het ons sou 'n uur later wees. Ons het wel 15 minute vooraf laat weet wanneer ons daar sou aankom.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R875
R 875 R 788
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R875
R 875 R 788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
R 875 R 788
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Drostdy Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b974fa59d4623d632f9dafce2592fa682061f680089b77d8cc603a1f955257bbb1fca9d325f986c1a73c564dd87297914d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R788 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 22 Drostdy Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.877201259053 18.574542891539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang