Successfully reported
+88

Cornerstone Gastehuis Drostdy

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 19 Des 2025.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Drostdy Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 R788 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse Drostdy is in die hartjie van Panorama geleë en bied gerieflike verblyf. Dit is perfek vir gaste wat naby mediese geriewe en sakesentrums moet wees.

Die gastehuis bied 'n keuse van 4 pragtig versierde kamers en 1 woonstel, almal met privaat badkamers. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf in.

Die gemeenskaplike areas sluit 'n knus sitkamer met oorgenoeg sitplek, 'n binnenshuise vermaakarea met 'n ingeboude braai en 'n speelarea vir ontspanning en pret in. Veilige parkeerplek word voorsien vir gemoedsrus regdeur jou verblyf.

Vir diegene wat gretig is om te verken, is Panorama Mediclinic net 350 meter ver, N1 City Mall is 3,1 km ver, en Parow Gholfbaan is 3,7 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Abrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Idiaal vir 'n paar aande of besoek aan die hospitaal. Heerlike en stil omgewing.
Aug 2025
Leanai A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Ek het baie lekker gebly.
Jul 2025
Barend C
Gesin met tieners
5.0
Diens was vreeslik goed. Die gebied was baie veilig en skoon. Sal sterk aanbeveel. Diens was vreeslik goed. Die gebied was baie veilig en skoon. Sal s...
Sien meer
Mrt 2025
Delene H
Saam met lewensmaat
5.0
Would highly recommend it. Very best and clean. It had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Daniel M
Besigheidsreis
5.0
Werk, Slaap, Eet, Studeer. Baie dankie, dit was 'n besige tyd, ek het dit waardeer dat ek lekker kon slaap. Die WiFi was goed, gemaklike bed, lekker k...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 22 Drostdy Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerstone Gastehuis Drostdy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R875
R 875 R 788
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R875
R 875 R 788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
R 875 R 788
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Drostdy Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b974fa59d4623d632f9dafce2592fa682061f680089b77d8cc603a1f955257bbb1fca9d325f986c1a73c564dd87297914d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R788 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 22 Drostdy Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.877201259053 18.574542891539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang