Successfully reported
+15

Cornerstone Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Hendrik Witbooi Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n klein, privaat en rustige gastehuis in Swakopmund se middedorp. Die gastehuis is stapafstand van die strand af geleë en is naby kafees, restaurante, lewendige kroeë en Swakopmund se toeristebesienswaardighede geleë.

Geleë in 'n stil hoekie van Swakopmund se ou stad naby die Nasionale Mariene Akwarium en Swakopmund Brauhaus, bied die gastehuis die bekoring en intimiteit van 'n familie-onderneming. Verblyf word gebied in 7 kamers, waarvan 5 dubbelkamers en 2 gesinskamers is. Elke lig en ruim kamer het 'n privaat ingang en 'n patio met 'n tafel en stoele. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort met sonkrag, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die gastehuis bied 'n haardroër, strykyster en strykplank op versoek, lughawe-transfers, 'n privaat tuin, doendinge- en eetbesprekingsdiens, 'n wasgoeddiens wat dieselfde dag gedoen word, 'n sitarea met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek van die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hubertus Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 40 Hendrik Witbooi Street, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Hendrik Witbooi Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a2a7427aaec50910d4a2f81deadc46822089ae969da8f8f5e3a7091198dc974346ae790006ffc9177f0343c81f1125ced7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 40 Hendrik Witbooi Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.682244610237 14.527348279953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang