Successfully reported
+12

Cosmos Chateau B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 67 Le Roux Street, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosmos Chateau B&B bied gastekamers en is in die klein dorpie Theunissen geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek om te rus, op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Cosmos Chateau B&B beskik oor 11 kamers, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n TV, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike etes kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Gratis WiFi-internettoegang is op die perseel beskikbaar. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir voertuie. Cosmos Chateau B&B is naby 'n paar winkels, verskeie banke, OTM'e en ander geriewe in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tinie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 67 Le Roux Street, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Gaste dink Cosmos Chateau B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 67 Le Roux Street, Theunissen, 9410, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MTllN2ViLWUwYzUtNDk1Zi1iY2M3LTUwMDBiY2Y0Njg1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 67 Le Roux Street Theunissen 9410 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 12:00 -28.398384540344 26.711286753416
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang