Successfully reported
+25

Costa Plenty

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1246 Blouwildebees, Marloth park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Costa Plenty is 'n lieflike selfsorghuis in Marloth Park en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die sitarea het gemaklike rusbanke asook 1 dubbelbed en 1 koningingrootte-bed. Die huis het 2 badkamers wat onder die gaste gedeel kan word. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Dié eiendom spog met 'n rugsteunstelsel vir krag en water en 'n lieflike buite-area waar diere gesien kan word ronddwaal. Gaste kan van die swembad en braaigeriewe gebruik maak en het toegang tot parkeerplekke vir 3 voertuie op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Letitia V
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Heerlike plek om te bly!
Jul 2025
Richelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, rustig, opwindend. Ons het baie lekker gebly. Costa Plenty is 'n baie lekker plekkie. Baie rustig, baie diere het vir ons kom kuier.
Jul 2025
Desire R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic, awesome, relaxing. In all honesty, it was amazing! We had a great time and the owner is kind and helpful. Would recommend 10...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Cashane G
Saam met vriende
5.0
The holiday accommodation your soul needs, with everything you and your family need. What an absolutely stunning house, with the nicest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Petro V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, veilig en skoon. Het baie lekker gebly, met 'n baie diere wat verbygekom het.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1246 Blouwildebees, Marloth park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Costa Plenty het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1246 Blouwildebees, Marloth park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4890a5715d8d027faadeed4a0ad3910c62207dbb3366822b58c5582d7f42d211271af836142078c7e1ea168e7fe62aff2f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 1246 Blouwildebees Marloth park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357002587461 31.766841065646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang