Cosy Corner
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R712, Villa 80, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 380 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozy Corner is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 mense in die Clarens Golf & Trout Estate, Clarens.
Die eenheid geniet lieflike uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Elkeen van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en maak gebruik van badkamers met 'n stort, of 'n bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ysmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n kaggel, en 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Die leefarea maak oop op die stoep met 'n ingeboude braai-area wat oor die berge uitkyk. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Gaste kan 'n potjie gholf by die gholfbaan speel, die verskeie restaurante, kafees en kunsgalerye in die dorp besoek, asook die Basotho Cultural Village. Die area bied ook verskeie doendinge soos vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, stap en 4x4-roetes, asook rivier- en witwatervlotvaart.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R712, Villa 80, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Cosy Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R712, Villa 80, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang