Successfully reported
+8

Cosy Corner

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Baviaanskloof Road, Hout Bay, Cape Town, 0786, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Corner is in Houtbaai, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of vakansiegangers. Die skilderagtige Houtbaai-strand is net 576 m per voet van die eenheid af geleë, aan die voet van die bekende Chapmans Peak-rylaan.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n haardroër, en die badkamer het 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak. Gehalte-linne en -handdoeke, asook strykgeriewe, word ook vir gaste se gerief voorsien. Die slaapkamer loop uit na 'n klein patio waar gaste kan ontspan of hul wasgoed kan ophang.

Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien, wat Cozy Corner ideaal maak vir langer verblyf.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n grootskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer loop uit op 'n klein patio met 'n privaat tuin. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is 'n klein gemeenskaplike swembad in die kompleks en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Cosy Corner is in 'n gesogte deel van Houtbaai geleë, net 7 minute se stap vanaf die strand en die majestueuse veacg en interessante Houtbaai-hawe. Restaurante, koffiewinkels, gimnasiums, supermarkte, banke en apteke is binne 120 m en binne 'n maklike rit van die woonstel af. Die area is egter stil en boomryk.

Dit is die ideale keuse vir 'n rustige selfsorgvakansie of net 'n vinnige wegbreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Baviaanskloof Road, Hout Bay, Cape Town, 0786, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Baviaanskloof Road, Hout Bay, Cape Town, 0786, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf14d173e6be6b64036c88ee6e2693848e334db5decc6e207c0c0f2c43f013e9abcadd70ff5ee27eb5ba2f9412e01cad703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2 Baviaanskloof Road Hout Bay 0786 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043288135476 18.360090851784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang