Little Miracle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Cilliers Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Miracle bied gemaklike oornagverblyf sentraal geleë in Langerug, Worcester, wat dit 'n ideale keuse maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van drie pragtig gemeubileerde eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n klein kombuisie met slegs basiese benodigdhede (dit is nie 'n selfsorg-eiendom nie) en 'n sitkamer.
Ander geriewe sluit in lugversorging en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Vir gaste-vermaak word 'n TV en WiFi ook voorsien.
Gaste het veilige parkering met 'n hek en die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, restaurante, skole, museums en die Worcester Gholfklub.
LET WEL: HIERDIE IS NIE 'N SELF-SORG-EIENDOM NIE!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Cilliers Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Miracle het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Cilliers Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang