Successfully reported

Cosy Cottage

The Cottage
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in 'n oopplan-uitleg. Dit beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, 'n elektriese braaipan, draagbare induksie-kookplaat, pan, staalpot, broodrooster, 'n ketel en eetgerei, koffie- en teegeriewe, vars melk en gefiltreerde water. Komplimentêre tee, koffie en suiker word voorsien vir 'n welkome koppie; daarna is gaste verantwoordelik vir hul voorraad in die selfsorg-eenheid. Die Kothuis is ook toegerus met 'n etenstafel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi. Handdoeke, handseep en toiletpapier word voorsien. Die losstaande kothuis bied privaatheid en het toegang tot die hoofhek. Geen lugversorging nie, maar 'n waaier word voorsien. Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie en gebruik sonkrag. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde elektriese hek in 'n doodloopstraat in 'n 24-uur-gemonitorde gebied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Penthouse 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dakwoonstel is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Hierdie ruim eenheid word met 'n privaat trap vanaf die motorhuis bereik. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort-oor-bad. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n sitarea met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het plafonwaaiers. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, en daar is sonkrag. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Penthouse 2
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Penthouse 2 is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Hierdie ruim eenheid word met privaat trappe vanaf die motorhuis bereik. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die oop leefarea. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eetkamer het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitkamer is knus met 'n platskerm-TV met 'n Dstv Family-pakket. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskassie, draagbare induksie-kookplaat, mikrogolf, broodrooster, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk en gefiltreerde water, eetgerei, breekware, pan, elektriese braaipan en potte. Komplimentêre tee, koffie en suiker word voorsien vir 'n welkome koppie; daarna is gaste verantwoordelik vir hul voorraad in die selfsorg-eenheid. Hierdie eenheid het 'n dakwaaier in die oop area sowel as in die slaapkamer. 'n Bykomende waaier is ook beskikbaar. Handdoeke, handseep en toiletpapier word voorsien. Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie en gebruik sonkrag. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde elektriese hek in 'n doodloopstraat in 'n 24-uur-gemonitorde gebied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMALHr8iTvW5DJVw0aEWTYg2zWSGmkAgo3ELNQijAoS9ZiBEvU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 100 5 1 5 13 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.814088632902 28.27100417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang