Cosy Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Seaside Cottages, 3 Peter Creese Way, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Vishoek en met direkte toegang tot die strand, bied Cosy Cottage die ideale kuswegbreekplek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan in die welige tuin en gebruik maak van die braai-area. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die Vishoekvallei Museum 1.3 km weg, en Elsie's Peak is 3.5 km van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Seaside Cottages, 3 Peter Creese Way, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Seaside Cottages, 3 Peter Creese Way, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang