Successfully reported
+21

Cosy Den B&B Luxury Guest House Style

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Dina Road, Elma Park, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosy Den is geleë in 'n huis met 'n heerlike tuin in Elma Park, 'n stil sekuriteitskompleks in Edenvale. Ons bied vreedsame verblyf in 'n tipiese Suid-Afrikaanse tuiste. Die gastehuis bestaan uit luukse suites wat uitloop op 'n lieflike tuin, net 10 minute vanaf die stad en die lughawe. Die kompleks is veilig, omhein, word gepatrolleer en bied gerieflike toegang tot die hoofweë.

Elke kamer het 1 driekwartbed, badkamergeriewe, lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n yskassie wat met voorraad gevul kan word op versoek.

Ander geriewe: WiFi-toegang, DStv, faks- en kopieerfasiliteite, wasgoeddiens, verskillende aandete-opsies, vervoer na die lughawe en etes op versoek.

Nabygeleë bestemmings: 3 groot winkelsentrums en 'n Virgin Active.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John & Mirella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 18 Dina Road, Elma Park, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Cosy Den B&B Luxury Guest House Style het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 195
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Dina Road, Elma Park, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MWJmMTM2LWJlNjUtNGM4Ni1iYjgxLWU1NTZlNDZiODE0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 18 Dina Road Elma Park 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.157286111111 28.155619444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang