Successfully reported
+14

Cosy Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Louis Trichardt Street, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op die bestuurder se perseel in Mayville, Pretoria. Dit is stapafstand vanaf Eugene Marais Hospitaal en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na rustige oornagplek.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 2 en 'n TV. WiFi en lugversorging is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n lieflike tuin, gemeenskaplike swembad, 'n lapa en 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Schalk B
Saam met vriende
5.0
Vyf sterre, die beste plekkie om na te gaan. Fantasties lekker met alles wat nodig is. Vriendelike gashere. Een van die top blyplekke om te gaan ontsp...
Sien meer
Sep 2025
Ester V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kan Cosy Garden Cottage aanbeveel. Dit was werklik die geld werd! Shaub is 'n uitstekende gasheer en doen werklik moeite om alles so gerieflik en ...
Sien meer
Sep 2025
Schalk B
Saam met vriende
5.0
Fantasties, gerieflik, aangename gasheer. Fantastiese plekkie, gemaklik en gerieflik met alles wat nodig is. Gawe gasheer. Vyf sterre.
Sep 2025
Corné M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons bly altyd lekker. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies! Vreeslik lekker gebly! Netjies en skoon. Ruim en gerieflik. Vriendelike m...
Sien meer
Jun 2025
Lizette J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was die lekkerste plekkie waar ons nog gebly het. Shane en sy gesin is baie gasvry en ek beveel definitief aan.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 276 Louis Trichardt Street, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Cosy Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Louis Trichardt Street, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4c0e8448dbebca89cdebc541871a03bc7a27e1bf30dd400bdd73d4bdecacf4037cadd720ac124dd6efa7c27acc6f71601c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 276 Louis Trichardt Street Mayville 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.705547178397 28.190202736211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang