Successfully reported

Cosy Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, veilig & lekker gebly. Baie gerieflik & veilig. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was fantasties. Ooh dit was fantasties, sal vir seker daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en baie cozy. Was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie professioneel. Uit haar pad gegaan om ons te help met enige vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goed toegerus en baie netjies. Ons het bitter lekker hier gebly. Michelle het uit haar pad gegaan om vir ons gemaklik te maak. Ons het baie lekker met haar gesels ook. Die plek is baie goed toegerus en het alles wat jy kan nodig hê. Dit het ook 'n aparte tuintjie, so ons woef kon buite rondhardloop sonder dat ons moes bekommer dat hy sou kon ontsnap. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier, Michelle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly, sal graag weer gaan. Ons het baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het, en Michelle was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal met groot vrymoedigheid haar plek aanbeveel en self baie graag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Huis van die huis af. Dit was rustig en die gasheer was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lasya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Detail, gasvryheid en gerief. Cosy Inn se gemaklike, netjiese atmosfeer was ons basis tydens ons besoek aan vriende en familie. Dit is ruim, baie goed toegerus en sentraal. Michelle het ons dadelik laat tuis voel en is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Absolutely wonderful. Lovely place and host. We could not have asked for a better place. It was perfect for what we needed it for and we were so grateful for that. The host was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Vyfster gehalte. Baie ruim oopplan-area met 'n goed toegeruste kombuis. Dit was baie koud tydens ons besoek en ek wil noem dat die warm water in die stort oombliklik warm is wanneer jy die kraan oopdraai — dit was 'n bonus. Parkering is ook veilig soos op die foto's gesien kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekker oorbly en gesellige woonstel. Die beste blyplek wat ek nog raakgeloop het in Centurion. Heel privaat. Kombuis waar kos self gemaak kan word. Heerlike en gesellige sit area waar TV met DStv beskikbaar is. Internet was my seun se gunsteling toevoeging tot die pakket. Sal dit aanbeveel vir enige persoon, waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Constance Avenue, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfwJRYRFA3I9V0FGTLI0hW11VN4cbsoTFFRLhr66cNTaRutZtvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 201 Constance Avenue Clubview 0014 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.84123928617 28.176248617808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang