Cosy Kloof Nek Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Kloof Nek Road, Hillendale, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 214 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cosy Kloof Nek Studio is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Gardens, Kaapstad. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eethoekie. 'n Wasmasjien-droër-kombinasie is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n lessenaar, en vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met ongerepte uitsigte geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Leeukop-staproete, die Tafelberg-kabelkar en die Kaapstad-konferensiesentrum.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 28 Kloof Nek Road, Hillendale, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Kloof Nek Road, Hillendale, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang