Successfully reported

Cosy Stay

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Izanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Outstanding host, excellent stay! Highly recommend! Our host was incredibly welcoming, so warm, friendly and accommodating. We loved meeting her and both she and her husband were friendly and kind. We really enjoyed our stay here and would absolutely stay here every time we visit Robertson! Our room was spotlessly clean and smelled so fresh! The unit is well-equipped, the air-conditioning made a huge difference in the heat, and small touches made our stay comfortable and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jw P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike ervaring wat aan al ons verwagtinge voldoen het. Absoluut juweel, pynlik netjies, alles was perfek. Ons ontvangs was vriendelik, gasvry en met veilige parkering kan ons net dankie sê vir heerlike verblyf. Sal definitief weer van Cosy gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir daai mooi terugvoering, waardeer dit opreg. Sien uit om julle weer te ontvang in ons plekkie.

Davy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles het goed gewerk, WiFi, warm water, bed lekker geslaap. Baie mooi plekkie, vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie.

Elizma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon, pragtige plekkie. So lekker gebly. Dankie. Ons het baie lekker gebly. Sarie en haar man het ons tuis laat voel. Die plekkie was pragtig en skoon en beddegoed ook skoon en met 'n lekker warmkombers vir die koue winteraande. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Will definitely be back. Thank you once again for your hospitality and attention to detail. The small creature comforts did not go unnoticed. We would definitely recommend and return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Thank you very much for the feedback, we really appreciate it.

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Onverbeterlike oornag verblyf in Robertson. Heerlike oornag by Sarie. Het sommer tuis gevoel. Pragtige woonstel, ingerig met alles wat jy kan nodig hê vir 'n koue wintersaand, selfs 'n elektriese kombers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oom Andries T
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

N werklike juweel in Robertson. Wonderlike verblyf. Watter juweel in Robertson. Wonderlike verblyf met sulke vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit opreg.

Fransie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer kom. Baie aangenaam verras met ontvangs. Stunning mense en baie netjies. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie. Sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Market Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaef43ac11532111838060829c0cd0cfa1014b4e15e290f3bfedc004b28407719a418a6b9f317000fbe204eaadcb5cb2689e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 14 Market Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800445687005 19.878533792035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang