Cottage @ 49
Beskrywing
Eenheid 2 is 'n kleiner weergawe van Eenheid 1 en bied 'n knus atmosfeer met gemaklike akkommodasie. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n standaard yskas, mikrogolfoond, gasplaat, braaipan en ketel (gas en elektries). Let asseblief daarop dat daar geen oond of stoof is nie. Die kombuis het ook 'n ontbyt-eiland met sitplek en 'n gemaklike rusbank. Vir vermaak bied die eenheid 'n slim-TV met Netflix en Showmax, sowel as gratis WiFi. Skottelgoedseep en teehanddoeke word voorsien, maar let asseblief daarop dat badhanddoeke nie ingesluit is nie. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige onderdakparkering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaars saam met hul troeteldiere op die perseel woon.
Ontbyt is beskikbaar, maar is nie by die prys ingesluit nie; dit is teen 'n bykomende koste.
Rook is binnenshuis verbode; gaste mag op die patio en in die aangewese braai-area rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Een kind word toegelaat aangesien daar 'n slaapbank beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 3 bied gemaklik slaapplek vir tot 3 gaste, ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat spesifiek vir kinders ontwerp is. Die ruim badkamer het 'n bad, stort en wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, 'n eetarea en 'n sitarea wat 'n TV met Netflix,ens. en WiFi-toegang bied. Gas plaat met gas ketel en elektriese ketel, braaipan om heerlikke ontbyte te Kan maak. Gaste kan ontspan in die bekoorlike tuinbinnehof – perfek vir 'n ontspannende koppie koffie of 'n glas wyn. Daar is ook 'n goed beligte braai-area vir aangename aande buite. Veilige parkering is direk by die eenheid beskikbaar. Gaste trek voordeel uit persoonlike, vriendelike en praktiese diens wat deur die aandagtige gasvrou verskaf word. Of jy nou vir sake of plesier reis, Eenheid 3 bied 'n verwelkomende en gemaklike verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaars saam met hul troeteldiere op die perseel woon.
Ontbyt is beskikbaar, maar is nie by die prys ingesluit nie; dit is teen 'n bykomende koste.
Rook is binnenshuis verbode; gaste mag op die patio en in die aangewese braai-area rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Een kind word toegelaat aangesien daar 'n slaapbank beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Kort Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang