Successfully reported

Cottage at 152

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Danelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great. The stay was excellent. The place was beautiful and we had a lot of privacy. I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tahiyya H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Comfortable and safe. Jana and Celia are warm, welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly, dankie. Die plek is mooi, skoon, netjies en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizane D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en kommerloos. Die ontvangs en akkommodasie was van 'n hoë gehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Jana gee ongelooflike diens en maak jou welkom voel. Baie rustig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Goeie netjiese, gerieflike en ruim verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naledi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Tranquil cottage, I will visit again. My stay at this cottage was wonderful. The security is top-notch. Jana is an awesome host. I would highly recommend this cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons is vriendelik ontvang, ons privaatheid is gerespekteer. Aangename verblyf in 'n pragtige woonbuurt. Die eenheid is ruim, netjies en skoon. Alles wat nodig was, was daar. Ons sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Waarde vir geld, netjies, heerlike bed en in 'n stil area. Klink 'n glasie! Hoogs aan te beveel. Die eenheid is ruim, badkamer modern en ruim. Die 2 nagte was aangenaam, ons het veilig gevoel, woon eenheid skoon en netjies. Ons sou 'n tweede hê. Give that owners a Bell's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 755
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 755
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 755
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 152 Steenbok Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA866f5b7e3c61bb083441ab3736cbf0a78589fee02e1f35ab290e469a0adafa30540e92da3417ef5fbaf1c75c29a562128a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R755 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 152 Steenbok Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.854996960623 28.148239012234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang