Successfully reported
+15

Cottage C65

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 170 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage C65 is in 'n veilige kompleks in Vishoek in Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf Vishoekstrand. Dis ideaal vir gesinne of vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv. Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks bied gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders. Die kompleks is naby die hoofstraat waar daar restaurante, winkels en kruidenierswinkels is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 170
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 170
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9974f661bddb8c95f9ef88f1c28ab0e2a5cb5f8e40a6f14ac4767f205dc816cc69ac36cc2cfb1b0d707b0bcef307ad94672a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag (plek vir 4) 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.135031186767 18.435100199267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang