Successfully reported
+12

Cottage C69

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cottage C69 is in 'n veilige dorpie in Vishoek, Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap vanaf Vishoekstrand af. Dis 'n ideale keuse vir gesinne of vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv. Die kothuis sluit ook 'n omskakelaar in.

Gaste kan tydens hul verblyf komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis geniet. Die dorpie beskik oor gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders, en dit is gerieflik naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage C69 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 410
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0ec96ab98924b7d7f8699edfe8e19fe8cd618e6238b9fb394f232b381326d8b0a16f1bec842762a3f3a7fb0ef26b5e3df8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134795854734 18.435861946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang