Successfully reported

Cottage David @ Surf Spray

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig, rustig en mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly. Stil en rustig met die mooiste uitsig. Baie veilig. Roxy en Karin het ons baie welkom laat voel. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Beslis 'n kuier werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A little paradise perfect for rest and restoration. My partner and I had an absolutely fantastic stay! We had everything we could possibly need with a view that surpassed our expectations. Easy access to a private beach really made it feel like a little paradise. Roxy was kind and extremely helpful from start to finish. We will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie mooi en netjiese plekkie, het ons verblyf daar baie geniet. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lovely setting, nice cottage. Very nice. Beautiful location and views. Roxy was very helpful. Should tell guests about the Southbroom Golf Course's unexpected nature walks: by the tennis club is Bushbuck Trail. Luckily, a friend told us about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige en pragtige plek. Pragtige plek, nes op foto's. Lieflike strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Strand, gholf, koffie en uiteet, omgewing verken. Ons het lekker gebly in die stil en rustige eenheid met sy goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candy B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Quaint & cozy sea side delight. Loved the view! Roxy was very helpful and hospitable! Great communication, even assisting with where to eat out etc! Will bring the family back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

N rustige afsaalplekkie, waar jy in rus en vrede jou wegbreek kan geniet. Ons is vriendelik ontvang en die goed toegeruste woonstel was netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarieta N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastiese vakansie blyplek, mooi, veilig en rustig. Fantastiese vakansie. Roxy en Karin het ons baie welkom laat voel. Ons plekkie was puik en het alles gehad wat jy nodig het. Dit was ook baie veilig. Die bokkies, dassies en appies dra beslis by tot die pragtige natuur van Marina Beach. Julle sien ons vir seker binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspan en rus met genoeg dinge om naby te doen. Ons het baie lekker gebly. Dis rustig, op die strand en baie veilig. Die uitsig op die see is pragtig! Die woonstel word daagliks gediens en is skoon en netjies. Die persoonlike diens laat mens sommer welkom voel. Daar is egter nie 'n kluis vir waardevolle items nie en die motorhuis is bietjie knap vir groter SUV-tipe voertuie. Ek kan dit vir seker aanbeveel en sal weer daarheen gaan. Baie dankie vir 'n heerlike rustyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Beach Road, Marina Beach, 5281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefae050f9fcd78b1f0907c12df4a801954de81a4933afd94b6adbbf08d13d45715950d162e6679aa8512b9610191259c39ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 21 Beach Road Marina Beach 5281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.938077820807 30.306445190213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang