Cottage Jean Martin
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4449 Lachenalia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cottage Jean Martin is 'n ruim selfsorgvakansiekothuis vir 6 gaste in Bettysbaai met 'n uitsig oor die Grootvleimeer en op die berge.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea, TV-area en 'n groot braai-area binne. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, toilet en dubbelwasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is word bereik deur die tweede slaapkamer, wat dit ideaal maak vir kinders. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in 'n Wendy-huis agter die kothuis.
Gaste kan in die sitkamer met sitplek, 'n TV en 'n houtkaggel ontspan. Die braaikamer het 'n groot binnebraai-area en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word. WiFi is beskikbaar.
'n Draagbare braai is beskikbaar in die tuin en gaste sal die vrylopende bokke, tarentale en 'n verskeidenheid ander voëlspesies kan sien, en as gevolg van die nabyheid van die meer, waag bobbejane dit nie naby die huis nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4449 Lachenalia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage Jean Martin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4449 Lachenalia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang