Cottage of Eden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Viljoen Street, Eden Glen, Edenvale, 1613, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage of Eden is in Eden Glen, Edenvale geleë. Dit het sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n patio met 'n sitarea, waar hulle kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring. Die eiendom is in 'n veilige area geleë en is naby die lughawe en hoofroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 4 Viljoen Street, Eden Glen, Edenvale, 1613, Gauteng
- Gaste dink Cottage of Eden het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Viljoen Street, Eden Glen, Edenvale, 1613, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang