Cottage on 4th
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21A 4th Street, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R814 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage on 4th is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel in die lewendige buurt Melville. Hierdie knus toevlugsoord is perfek vir enkelreisigers of paartjies wat die omgewing wil verken.
Die woonstel beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, basiese kookgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV in. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat patio met 'n vuurput, en die woonstel bied ook veilige, onderdakparkering vir een motor, sowel as beurtkragvoorsienings soos sonpanele en 'n kragbank. Die eiendom is gerieflik geleë naby Melville Koppies-Oos, die Universiteit van Johannesburg, die Universiteit van die Witwatersrand en die lewendige 7de Straat met sy diverse verskeidenheid restaurante, kafees en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21A 4th Street, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21A 4th Street, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang