Successfully reported
+27

Cottage On Roux

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roux Street, Smithfield, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage On Roux is 'n losstaande knus en rustieke vakansiekothuis in Smithfield. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike oornagplek.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n antieke gietyster-dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel vir 2 word ook voorsien. Neem asseblief kennis dat daar geen TV is nie.

Buite het gaste toegang tot 'n patio met sitplek en braaigeriewe, wat die perfekte ruimte bied om te ontspan en gehaltetyd saam te geniet.

'n Vintage Collectibles-winkel is op dieselfde perseel.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Cameron Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Roux Street, Smithfield, Smithfield, 9966, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roux Street, Smithfield, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf72c440ba813e4b9fa1ab16bfb6837cce065974b37cfecfcff6d8f9176656eaf9cb0eecb32041e61105bef8003425f21c4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Roux Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.213974367703 26.532152352834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang