Cottage on Stafford
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Stafford Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R725 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cottage on Stafford is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin, sake- of enkelreisiger.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n matras vir kinders.
Die leefarea het 'n sitarea met sitplek en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die verblyf is naby UKZN Westville en Varsity College. The Pavilion Shopping Mall en N3 is net 10 minute ver en Durban se seefront is 20 minute se ry vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lothar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Stafford Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cottage on Stafford het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Stafford Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang