Successfully reported

Cottage Pie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Annelies S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Kort wegbreeknaweek om Clarens se natuurskoon te geniet. Die verblyf was alles en meer as wat ons verwag het. Uitstekende geriewe. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

‘n Kort naweek kuier. Net om weg te kom uit die stad. Heerlik. Daar was 'n baie ontspanne tuisgevoel. Met alles wat jy moontlik kan benodig vir 'n lang kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seelin Choklingo C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, stunning and very peaceful. Absolutely beautiful and stunning place, and so peaceful. Reminded me of a little French villa. It was my wife's birthday and she loved the place so much. I will absolutely recommend it and visit again. Thank you for an awesome experience and memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Salig en snoesig. Heerlik oorgeslaap in hierdie lieflike ten volle toegeruste huis. (Family unit) Skoon. Netjies. Veilige parkering. Langs die berg en staproete. Sjarmante dekor, verrassend met vars blomme oral. Ekstra bonus: sjerrie en ’n knus gloeiende antrasiet verwarmer. Sal graag weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie goeie kommunikasie ontvang van die eienaar. Goed ingerig en baie netjies. Ons het ons verblyf daar baie geniet! Sal vir seker weer daar bly as ek weer in die omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Istelle M
1 nag
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker. My troue daar gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gesellige verblyf neffens die berg. Oulike plekkie wat met baie moeite toegerus is. Ons het lekker gemaklik daar gebly tesame met ons twee 4-potige kinders wat ook welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik, in 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly. Bed en beddegoed was baie gerieflik. Lekker stort. Kombuisie klein maar heeltemal voldoende. Die 2de aand het mense bo ons laat ingekom en vroeg uitgegaan, wat bietjie gepla het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poolsafe G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ten slotte was my verblyf in die kothuis perfek. Ek het onlangs 'n nag in 'n pragtige kothuis naby die berge in Clarens deurgebring, en dit was betowerend. Die pragtige omgewing en gesellige akkommodasie het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak. Die kothuis is perfek geleë vir 'n wegbreek uit die daaglikse lewe, omring deur asemrowende berguitsigte. Dit is naby Clarens, wat dit maklik maak om plaaslike winkels en restaurante te verken, wat die algehele ervaring verryk. Die goed versorgde kothuis het 'n rustieke bekoring met smaakvolle dekor. Dit was 'n knus en gemaklike verblyf, en ek het 'n heerlike aandete geniet terwyl ek die uitsig bewonder het. Die bed was ongelooflik gemaklik, wat 'n rustige nag se rus vir seker het. Die skoon badkamer het al die noodsaaklikhede gehad, en die gasheer het deurdagte geriewe voorsien, soos vars handdoeke en koffie – perfek vir 'n rustige oggend. Dis ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige toevlug. Ek het verfris vertrek en kan nie wag om terug te keer nie. Beslis 'n aanbevole keuse vir 'n magiese wegbreek in die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlea M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Knus familiehuis in Clarens, perfek vir boekwurms. Ons verblyf was beter as wat ons ooit kon droom. Dit voel soos 'n familiehuis waarheen ons tuis gekom het. Die meubels en dekor is so stylvol versier, die vol-muur boekrak vol leesstof was my gunsteling. Die tieners het die hot-tub langs die stroom geniet en saans onder die fairy lights in die hottub gekuier. Die tuin is pragtig versorg, die natuurskoon was onverbeterlik. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cottage Pie
Hello Hanlea Warm klop my hart as ek sulke mooi terugvoer ontvang na julle kuier in die Family Unit. Dankie Julle is altyd welkom Cottage Pie groete uit Clarens se berge Karen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6f1ede534a441106531fc1d449f01187bd5749ddb2047bcb637f70babdc55af3835c4f54406922e449dd32fc25d412d03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 214 5 1 5 89 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.516154474544 28.411788291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang