Successfully reported
+26

Cottage Space @ Berg n Dal Heritage Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm B25, Flower Valley Road, Uilenkraal Valley, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage Space @ Berg n Dal Heritage Farm bied elegante selfsorgverblyf in die Uilenkraalvallei in Gansbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad.

Dié kothuis is een van vier op die plaas en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste op 'n slag aangesien dit oor 2 slaapkamers en 'n badkamer beskik. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die gesentraliseerde leef- en eetkamer bied 'n antieke houtstoof en kaggel.

Buite is 'n lieflike onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en oor die omliggende plaas uit te kyk. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 uur vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute vanaf Hermanus en net 15 minute vanaf die historiese dorp Standford.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm B25, Flower Valley Road, Uilenkraal Valley, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage Space @ Berg n Dal Heritage Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm B25, Flower Valley Road, Uilenkraal Valley, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f633ea45e3bd1d8e826a0ab0cb70696f9760548d373813ce3e197ec8e82c7a51f6687247091a9c317a5dda9432c1fa8017b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.557973 19.462861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang