Successfully reported

Cottages @ Zeederbergs

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer deurkom na Zeederbergs. Fantastiese tyd gehad - lekker geslaap. Tuine is kalm en jy kan net terugsit en die dag geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Mari
Cottages @ Zeederbergs
Jammer om te hoor dat dit onaangenaam was, kan net noem... Matras kan nie deurgeslaap wees nie, want dit is 'n nuwe matras wat verlede week aangekoop is. Die geboue vertoon oud, want dit is historiese geboue. Trokke wat verbyry, kan ons ongelukkig niks aan doen nie, dit is die verkeer. Stort is grillerig, dalk omdat dit 'n ou gebou is soos die gas dit noem, maar storte word daagliks deeglik skoongemaak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergs Centre, Main Road, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac9978b0989f162e23f391d6a8ec94844557a1ef3d38ed09c5442cc1808e4678c887ea6dfea5df502df66e97d0cb6596e4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Zeederbergs Centre Main Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.285344815364 28.100237846375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang