Cottages @ Zeederbergs
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeederbergs Centre, Main Road, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cottages @ Zeederbergs bied verblyf op die pragtige Zeederberg-landgoed, wat in die bosvelddorpie Vaalwater, in die hartjie van die Waterberge, Limpopo, geleë is.
Die unieke kothuise weerspieël die styl en geskiedenis van die eienaars. Sommige kothuise is geskik vir selfsorg en ander het slaapkamers met en suite-badkamers. Die selfsorgkothuise het 'n kombuis en eetgeriewe. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en mikrogolwe. Daar is ook TV's en braaigeriewe, en vuurmaakhout word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die tuin met skadu of in die son langs die swembad ontspan.
Cottages @ Zeederbergs bied gerieflike oornag-selfsorgverblyf, met die opsie van aandetes en -ontbyte wat op versoek beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Zeederbergs Centre, Main Road, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeederbergs Centre, Main Road, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang