Cottages20 - Wild to West Accommodation
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Site 20, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottages20 bied selfsorgverblyf in die middel van Koffiebaai aan die Wildekus. Die gastehuis is ideaal geleë en net 100 m van die beste branderplankryplekke en hoofswemstrand af.
Verblyf word aangbied in 4 eenhede wat elk slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Die eenhede het aparte slaapkamers met 1 of 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis met basiese kookgerei om maaltye voor te berei en 'n sitarea. Elke eenheid lei na 'n balkon met braaigeriewe.
Die gastehuis het gratis WiFi, 'n sushi-restaurant en gratis parkeerplek op die perseel.
Cottages20 is ook na aan ander restaurante, ongeveer 3,5 km van die Mapuzi-riviermonding af, 10 km vanaf die Hole in the Wall en 'n rits aktiwiteite insluitend fietsry, visvang, voetslaan en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Site 20, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottages20 - Wild to West Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Site 20, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang