Successfully reported

Cottonwood Cove

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandolwakhe M
1 nag
5.0
Aug 2025

Peaceful, safe and warm. Tranquil place for an incredible night's stay. The host was warm and inviting. I will definitely recommend this place to anyone looking for a little quiet time away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Short stay. Cottonwood was a beautifully decorated cottage and had everything we needed for a short stay. The heat and eat facilities were all we needed as takeaways were easy to come by. There were lovely restaurants in the area too. The shower had lovely hot water. The accommodation was well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Cottonwood Cove
Thank you, Linda! We hope to host you again in the future!

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie baie lekker. Baie oulike plek, netjies en mooi. Ons het ook baie veilig gevoel daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie goed toegerus met wat jy benodig. Als was netjies en skoon, bed en beddegoed, en genoeg komberse, en die gasvrou was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Cottonwood Cove
Baie dankie. Dit was 'n plesier!

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very comfortable and relaxing stay. Beautiful, comfortable accommodation. Has everything you need for one or more nights' stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Cottonwood Cove
Thank you Susan! We hope to host you again soon!

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Enjoyable and comfortable. We will definitely stay there again. Beautiful decor, clean, secure accommodation. Very comfortable and had everything we needed. Colleen is welcoming, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Cottonwood Cove
Thank you, Susan! It was a pleasure, and we hope to host you again in the future.

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm, vriendelik, mooi. Die plekkie is so keurig ingerig. Regtig 'n plesier om daar te bly en dit is 7 km van Hilton af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Cottonwood Cove
Baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Johann K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit het gevoel of ons by ou vriende oornag het. Baie dankie. My vrou en ek is hartlik ontvang deur Colleen. Die kamer se dekor is baie smaakvol gedoen. Alles wat nodig is vir oornagverblyf is beskikbaar. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief in die toekoms weer gebruik maak van Colleen se plek. Ons sal definitief Cottonwood Cove aanbeveel aan enigeen wat 'n oornagfasiliteit wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Cottonwood Cove
Baie dankie Johann! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfekte verblyf met 'n uitstekende ligging. Wat 'n pragtige plekkie. Keurige en met liefde versier. Ons het nou twee keer daar gebly en sal vir seker weer by Cottonwood bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 328 District Drive, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd1039a1f09ccffe557ed74944a964deee84f91a4de6e98fe6f8d0a510be5087add12069316d60ca9674e38208cca9f2d9b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 328 District Drive Merrivale Heights 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.530465752661 30.253059100417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang