Successfully reported
+14

Cottonwood Cove

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 328 District Drive, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottonwood Cove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Howick. Dit bied gerieflike verblyf aan alleenreisigers of paartjies wat oornagverblyf of 'n ontspannende wegbreek soek.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n knus dubbelbed, en gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi beskikbaar.

In die leefarea is daar gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie met 'n ontbythoekie. Die kombuisie is met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe toegerus, insluitend 'n mikrogolfoond en ketel. Die eenheid word deur sonkrag aangedryf en bied ook parkeerplek op die perseel.

Cottonwood Cove is naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan gewilde besienswaardighede soos Howick Falls, Midmar Natuurreservaat en die Nelson Mandela Capture Site verken, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thandolwakhe M
5.0
Peaceful, safe and warm. Tranquil place for an incredible night's stay. The host was warm and inviting. I will definitely recommend thi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Linda B
5.0
Short stay. Cottonwood was a beautifully decorated cottage and had everything we needed for a short stay. The heat and eat facilities w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker. Baie oulike plek, netjies en mooi. Ons het ook baie veilig gevoel daar.
Aug 2025
Reynette S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed toegerus met wat jy benodig. Als was netjies en skoon, bed en beddegoed, en genoeg komberse, en die gasvrou was vriendelik.
Jul 2025
Susan L
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and relaxing stay. Beautiful, comfortable accommodation. Has everything you need for one or more nights' stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 328 District Drive, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cottonwood Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 328 District Drive, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd1039a1f09ccffe557ed74944a964deee84f91a4de6e98fe6f8d0a510be5087add12069316d60ca9674e38208cca9f2d9b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 328 District Drive Merrivale Heights 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.530465752661 30.253059100417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang