Country Breez Inn
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Nassau Avenue, Theeschombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
 - Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
 
Beskrywing
            Country Breez Inn is 'n selfsorghuis in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel vir 4 en is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar sitplek en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 119 Nassau Avenue, Theeschombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
 - Gaste dink Country Breez Inn het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Nassau Avenue, Theeschombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang